< < < Back


Pieter Pruis

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

Date: 03 January 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00!

Met sy sielvolle stem, rou eerlikheid en natuurlike sjarme isPieter Pruis besig om sy plek in die Afrikaanse musiekwêreld te vestig. Hy is die perfekte kombinasie van moderne energie en ou-skool opregtheid — die nuwe stem wat Afrikaanse musiek nou nodig het.